Nog drie positiewe gevalle van a-pokke in Suid-Afrika, is vandag, Dinsdag 25 Junie, deur die Departement van Gesondheid bevestig. Die departement het ook laat vanmiddag in ‘n verklaring ‘n sterfte ...